Friday, April 27, 2007
Werksaamhede van k9 Plaasbeskermings-Eenheid
Misdaad raak al hoe meer geweldadiger by die dag ,en ons boeregemeenskap is die sagte teikens. Dit is nie net sleg vir die beeld van ons land nie, maar ook vir die ekonomie. Wat wat gebeur die boere verkoop hulle grond en gaan woon in die dorp.of verhuis na n ander land en ons kan hulle nie verkwalik nie. Die vraag is : WAT GAAN ONS DOEN AAN DIE SITUASIE. Net sit en kyk en die regering vra om iets te doen of die polisie kritiseer ,nee dit gaan n ie werk nie. Hier is die antwoord ons is opgeleide x- polisiemanne met die nodige vaardighede en kennis wat ons hulp aanbied al wat elke boer moet doen is om dit te vat en aan te sluit . Ons sal aan hulle n puik diens verskaf, 24 uur n dag . Wees vry om my te kontak by die kontak nommer. Hulpmiddels soos snifferhonde en patrolliehonde sal gebruik word elke dag,om misdaad te bekamp.
Gemeenskap veiligheid
Ons is hier om na elke klient van ons se behoefte om te sien ,kontak ons nog vandag voordat dit te laat is. Plaas aanvalle neem toe by die dag lees net die koerante en kyk die nuus,dit is kommerwekkend om te sien dat ons goeie boere en hulle vrouens en kinders so geteiken word op n barbaarse manier en gemartel word. Ons is daar vir julle maak met ons kontak ,en ons kyk na julle veiligheid
Subscribe to:
Posts (Atom)